Onverskrokke vroue

R195,65

Vroue speel nog altyd ‘n sentrale rol in ons samelewing. Maar word hul rol in oa die kerk erken? En het hul rol verander? Bettina Wyngaard ontleed die kwessie in ‘n gesprek tussen toeka en nou en Bybel en grondwet. Sy gaan kyk na die “texts of terrors” en beskryf die omstandighede waarin vroue sedert Bybelse tye leef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322371

Number Of Pages

288

File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2021