Ontwykende liefde

R80,99

Van vroue wil Paul Joubert niks weet nie. Maar sy lyf en oë stuur ’n ander boodskap. In die Okavangodelta hou Elmien vir sy pleegkinders skool, kry sy hom lief. Hoe verberg sy háár boodskap vir hom?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799348521

Number Of Pages

200

File Size

0.49 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-02-2011