Ontdek jou sielskrag

R213,04

Category:

Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in ’n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met ’n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054351

Number Of Pages

160

File Size

0.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-04-2012