Terwyl Emma by haar oorlede man se tante Vera in Clarens tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word.
Wie koester ’n wrok teen Vera? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem?

Ons skulde
R222,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795710841 |
Number Of Pages | 272 |
File Size | 0.55 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 09-06-2023 |