Ongeskonde

R154,78

Alwyn Uys wou altyd ‘n Springbok-rugbyspeler word, maar word verlam in ‘n motorongeluk. Na rehabilitasie gaan Alwyn huis toe, en niks is soos dit was voor die ongeluk nie. Hy vertel eerlik hoe hy opgestaan het en besluit het om aan te gaan met sy lewe. Hier ontvou ‘n verhaal van ontembare deursettingsvermoë wat ander sal inspireer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322142

Number Of Pages

176

File Size

1.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2022