Onder water

R145,00

Verandering is goed vir ’n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op verander het. Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie … Haar hond, Brutus, is dood. En die vorige jaar was dit haar oupa en ouma en die motorongeluk. By die huis is daar vir seker iets fout. Boonop kan sy nie meer met haar beste vriendin, Emily, oor alles gesels nie, Emily het skielik net oë vir haar nuwe kêrel. Al wat Christien deesdae beter laat voel, is haar e-posgesprekke met die geheimsinnige Jay.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362190

Number Of Pages

176

File Size

2.38 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013