Onder ‘n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika

R280,00

Category:

Die skrywer woon in Den Haag, maar kom terug Suid-Afrika toe vir die begrafnis van haar vriend, Ruben, wat saam met sy ma in ʼn plaasmoord vermoor is. Dié reis lei terug na ander reise: Van haar kinderjare in ʼn streng Nasionale huishouding na Umtata, waar sy gaan klasgee en verlief raak op ʼn swart kollega. Na Hillbrow, waar hulle onwettig saamwoon en aktief is in skrywersirkels. Tot geweld ook hul verhouding binnedring. Die laaste reis is ‘n soektog na hoe sy die moordenaars kan vestaan.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093602

Number Of Pages

464

File Size

1.15 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-05-2023