Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie: ’n verhaal van hunkering na ’n nuwe begin, sy bevryding. Dit is ’n verhaal wat vertel en gelees moet word, ’n boodskap van hoop en onbeskrylike genade.

Onbeskryflike genade
R191,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796323293 |
Number Of Pages | 244 |
File Size | 0.83 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 30-06-2023 |