Omega, oor en uit

R213,04

Van sy eerste dag as nasionale dienspligtige was François Verster in die sop danksy sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van sy basiese opleiding en lewe as troeponderwyser op Omega. Hierdie geensins verromantiseerde storie bied ‘n vars hoek op die Grensoorlog-genre en ‘n blik op hoe Afrikanermans die nuwe Suid-Afrika beleef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624072621

Number Of Pages

208

File Size

2.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-02-2016