Om te mag twyfel

R221,74

Geloof was nie altyd maklik vir die teoloog Julian Müller nie. Sy sketse van sy lewe as die plaasseun wat dominee geword het, roep dadelik ‘n bekende Afrikaanse leefwêreld op, maar van daar hou sy reis vele ontnugterings in. Tog kry hy ook belangrike insigte wat sy geloof verdiep. Hoe hanteer mens hierdie twee pole?

Müller beywer hom vandag vir ‘n soort Christenskap waar die gelowige toegelaat word om vrae te vra en “buite die boks” te glo.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058502

Number Of Pages

194

File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-09-2013