Om ’n reënboog te vang

R82,61

Kylie is ’n geskeide vrou, nie ’n onskuldige meisietjie nie. Die kaalbas casanova wat oorkant die pad ingetrek het, behoort haar nie só te ontstig nie! Maar Justin se bedagsaamheid laat Kylie se skanse sak. Kylie se eks wil haar egter terugwen en beweer sy affair het nooit gebeur nie . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624070252

Number Of Pages

224

File Size

0.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-08-2014