Om ‘n leeu se bek toe te bid

R200,00

Ses tieners op ’n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof. Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan. ’n Plaas met ’n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637004343

Number Of Pages

288

File Size

1.42 mb

Format

EPUB

Published

15-07-2023