Om joune te wees

R82,61

Kayla en haar tant Annelize se rumoerige nuwe hippie-bure en die koms van Briand, ‘n kuiergas van langsaan, gooi Kayla se lewe deurmekaar. Wie wil hulle uit hul huis verdryf met die geraas, en waarom is tant Annelize so gekant teen Briand met die taankleurige oë?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057697

Number Of Pages

224

File Size

0.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-06-2013