Om Helena te hoor

R156,52

Wanneer Helena uiteindelik haar drome kan bewaarheid, besef sy nie alle geleenthede hoef aangegryp te word nie – watter moet sy vat en watter moet sy los, en hoe sal haar besluit die mense naaste aan haar raak? ’n Verhaal van volharding, moed en vriendskap. Ook verkrygbaar in Engels: Hearing Helen.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798164405

Number Of Pages

192

File Size

1.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-09-2013