Om die gedagte van geel

R182,61

“Die leser kan haar of hom gewoon oorgee aan die vreugde van die poësie soos dit naatloos van bladsy tot bladsy voortstroom – behalwe wanneer jy teen wil en dank móét verpoos om met toe oë weer te proe aan besonderse momente, verwysings of heerlikhede in die teks soos wat dit deur die bundel se sewe sinryke onderafdelings voortgolf.” André P. Brink

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054474

Number Of Pages

192

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-07-2012