Om alleen te gaan

R213,04

Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt. Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802027

Number Of Pages

352

File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

27-08-2021