Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale – soos byeengebring deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn – belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks.
![Nuwe Stories 3](https://img2.snapplify.com/9619e45550af08561d83421e599bd9db/nbpublishers/9780798167994.jpg)
Nuwe Stories 3
R204,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798167994 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 0.92 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 03-11-2014 |