Nova Sterreloper

R153,00

Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook daar, in daardie laboratoriums, jare gelede. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362152

Number Of Pages

144

File Size

2.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-05-2013