Nombulelo en die Mot

R43,48

Nombulelo is baie lief vir haar Gogo se stories oor die diere wat in die bos woon, maar sy is te bang om soontoe te gaan. Wanneer Gogo sterf, moet Nombulelo haar moed bymekaarskraap om Gogo se magiese mot op ‘n reis deur die bos te neem. Dit is ‘n verhaal van liefde, verlies en die ontdekking van innerlike krag.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781485900184

Number Of Pages

36

File Size

4.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2016