Nogtans sal ek jou liefhê

R85,00

1808, Engeland.
Wanneer Eloise Clark ʼn beseerde man langs die pad probeer help, kom sy van
aangesig tot aangesig te staan voor iets wat slegs as ʼn wolf beskryf kan word. Dis
ʼn skrikwekkende ervaring, maar dit bring haar in aanraking met baron Wesley
Bloodsworth en Eloise verloor haar hart op ʼn man wat net goed vir haar is.
Wanneer sy egter met die waarheid van sy werklike aard gekonfronteer word,
moet sy haar vrese en vooroordele te bowe kom. En sy moet ʼn keuse maak.
Luister sy na haar hart of na haar verstand?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639607382

Number Of Pages

208

File Size

1.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2021