Net vriende

R85,00

Jake Struwig pas perfek in Christie se plan om Carl terug te wen. Al is dit op sy troudag. Maar sy besef te laat sy speel met mense se lewens. En Jake veral laat hom nie gebruik nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799350012

Number Of Pages

200

File Size

0.45 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-12-2010