Die flerrie en die advokaat: Advokaat Anita Maree vlug om haar reputasie as verleidster af te skud. Sy kom teen Jans van Heerden te staan, ’n gedugte opponent, en sy móét bewys sy’s nie net ’n leëkoppie nie.
Lieflike leuenaar: Toe Anneke teen haar sin die rol van haar tweelingsuster speel, bedrieg sy die man wat sy liefgekry het. Durf sy hom verloor om haar suster te red? En Saul Cordier het g’n genade nie.