Naweek

R186,96

Naweek sleep jou deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwêreld. Tog is daar is dinge wat nóg dwelms, nóg seks, nóg ure se oefening in ’n gimnasium, nóg die matelose adorasie van derduisende bewonderaars kan verdryf. En dis hierheen dat Toast Coetzer jou lei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051282

Number Of Pages

192

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011