Na die geliefde land

R252,17

George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom ná sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruïnes nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in ’n geïsoleerde gemeenskap wat ná ’n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef.
.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798159975

Number Of Pages

184

File Size

1.34 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

15-06-2013