‘n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030

R252,17

Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende vyftien jaar ontvou? Die afgelope paar jaar het Suid-Afrika dramatiese veranderinge ondergaan: Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land? Frans Cronje se nuwe scenario’s is ‘n nugter kompas vir Suid-Afrika se onvoorspelbare toekoms.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624081418

Number Of Pages

224

File Size

1.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-05-2017