’n Trekker vir twee

R82,61

Category:

Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.
Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant?
Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875327

Number Of Pages

192

File Size

1.98 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2024