‘n Stukkie van jou hart

R82,61

In ’n Stukkie van jou hart is dokter Lara Strydom aanvanklik verslae wanneer sy sien hoe klein Darlingsdrift is, maar haar boesemvriendin Riekie is sterwend en het haar gevra om met haar en Janus se praktyk te kom help. Dan ontmoet sy die aantreklike Paul Sauerman . . . maar hoekom dra hy soveel bitterheid in hom?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624066484

Number Of Pages

224

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-07-2013