Die wêreld het meer mense nodig wat soos die Son wil wees. Transformasie begin as ons verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om meer na Jesus se voorbeeld te lyk. Met hierdie 260 dagstukkies nooi Susan jou uit na ‘n avontuur al agter die Son aan.
’n Sonneblom vir elke dag
R191,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322791 |
Number Of Pages | 272 |
File Size | 0.97 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2021 |