’n Reënboog vir Kersfees

R70,43

Riëtte verpes motorfietsryers. En nou huur sy ’n kothuis op Wouter de Wet se erf – teen sy sin, en hy’s boonop ’n Harley-Davidson-fanatikus. Haar teenwoordigheid en musiekstudie irriteer hom, maar hy is allermins wie hy voorgee.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799349214

Number Of Pages

200

File Size

0.50 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-03-2011