’n Reënboog vir Aralie

R82,61

Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op Belelapa is dinge beslis nie wat sy verwag het nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050056

Number Of Pages

224

File Size

0.63 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011