‘n Luiperd in my bed

R234,78

Annelize Slabbert was ‘n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, ‘n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle ‘n luukse vierster-lodge bestuur.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624082361

Number Of Pages

272

File Size

2.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2018