‘n Konstante Revolusie

R315,00

Naspers is een van ‘n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot ‘n globale mededinger met rekordaandelepryse – en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, geskryf deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent. Dit is ‘n onderneming wat tendense vroeg identifiseer, dit aanpas vir die markte waarin hy bedrywig is en dit benut tot groot voordeel van die maatskappy, sy aandeelhouers en sy werknemers.

Authors

, , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780624069843

Number Of Pages

306

File Size

2.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2015