Die fassinerende verhaal van ’n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950’s in Suid-Afrika gebore is, ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuisland-beleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef.
‘n Klein lewe
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624054689 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 1.46 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-06-2012 |