’n Hart is so groot soos ’n vuis

R221,74

’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710025

Number Of Pages

256

File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2021