‘n Hap van die appel

R200,00

Category:

Maxie was ’n Facebook-flerrie van formaat voor sy vir vervelige Gustav ontmoet het. Wanneer haar politikus-ma haar New York toe pos omdat Gustav, ’n rugbyskeidsregter, die land in die skande gesteek het, voel Maxie hoe die flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo’s aantrek . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056348

Number Of Pages

256

File Size

0.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-09-2012