‘n Baie lang brief aan my dogter

R252,17

’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver se ontroerende jeugmemoires. Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090021

Number Of Pages

352

File Size

0.77 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-03-2021