‘n Ander mens

R221,74

Polisievrou Erica van der Linde is in beheer van die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad in die jare negentig. Sy het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies in haar bewaring vir goed verdwyn uit die normale samelewing. Sy vermoor hulle. Maar sy’t nog nooit ’n getuie soos Daniël Enslin teëgekom nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795704833

Number Of Pages

240

File Size

0.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2013