My kat word herfs

R126,09

Daar onder op die verhoog staan Karel in ’n kollig vasgevang. Saggies sê Danie die alleenspraak saam. Hy verbeel hom hy staan in Karel se plek. Die kollig verblind hom. Sy handpalms is klam. Sweet drup by sy gesig af. Dan gebeur dit. Hy stotter. Die woorde sit in sy keel vas . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078098

Number Of Pages

82

File Size

0.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016