My eerste soen en ander dinge

R145,00

Oukei, ek is nie ’n kenner op dié gebied nie, maar daar is darem ’n paar dinge wat ek van soen af weet. Soos: Jou eerste soen is nie veronderstel om jou pens en pootjies binne-in ’n winkelsentrum se fontein te laat beland nie. Reza dink partykeer Murphy se Wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat sê as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as ’n ou jou soen nie. In die regte lewe verander ’n soen nie alle paddas in prinse nie. Maar toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ’n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362282

Number Of Pages

116

File Size

2.20 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013