Môre as ons groot is

R128,00

Category:

Dis matriekafskeid ”“ die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders. In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees … en dalk hulle drome.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799397147

Number Of Pages

80

File Size

1.03 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2020