Mooiste Eliza

R80,99

’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets …
Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk.
Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ’n kroeg
werk. Almal daar dink sy’s ’n snob, insluitend die geheimsinnige man wat
gereeld by die kroeg opdaag.
Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en nie
soos iemand waarop sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’n
predikant nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639606033

Number Of Pages

208

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2021