Monster

R234,78

Die voerings van oudspeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse Mercurius, ’n CIA-steunpilaar. Intussen word ’n Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n SA joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802492

Number Of Pages

360

File Size

0.83 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-04-2022