Minki en haar maats: ‘n Dag by die akwarium

R96,00

Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium.

Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien.

Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil seker
maak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781776253159

Number Of Pages

32

File Size

22.66 mb

Format

EPUB

Published

17-08-2023