Mieke 1: Kersfees in April

R155,00

Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op ‘n donkie skool toe ry.       

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090960

Number Of Pages

144

File Size

0.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-09-2021