Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié omvangryke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Sy skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is.
“American Wife” has been added to your basket. View basket

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624091431 |
Number Of Pages | 352 |
File Size | 1.01 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 16-10-2020 |