Met koffer en kaart

R230,43

In hierdie bundel boeiende, leesbare verhale word daar oor grense heen verken, en staan die reisiger telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale – ironies en nie sonder humor nie – kleur komplekse menseverhoudinge met  menslikheid en deurleefde kennis in. Knap verweef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153140

Number Of Pages

168

File Size

0.44 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-09-2011