Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en Rooi Els by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek wat sy slagoffers met ’n brandyster merk. En boonop is een vermoor . . .

Merk
R269,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795802157 |
Number Of Pages | 380 |
File Size | 0.72 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-06-2020 |