Melodie Omnibus 2

R221,74

Fransien de Swardt word betrek by ’n intrige van moord en ou geheime in Volbloedvrou vir ’n vaalseun. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie. Menantheau le Clerque se lewe verander toe sy vir Nick Bender ontmoet in Dis mooiweer en liefde. En in My liefling is ’n wolkeman word Isabella de Wet se voete onder haar uitgeslaan deur die Ier Adrian Mimnagh. Hul naweekkuier by Adrian se gesin lewer egter ’n aantal verrassings op.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780624083504

Number Of Pages

512

File Size

1.19 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2017