Melk die heilige koeie

R221,74

“Die Afrikaner-geen is ‘n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, ‘n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdoen in ‘n vuisgeveg.”

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624081173

Number Of Pages

248

File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-11-2016