Meer as net ‘n ma

R213,04

Drie ma’s het Die Naguilklub gestig om ‘n digitale ruimte te skep waar ma’s mekaar kan ondersteun, pleks van oordeel, deur die rofste ouerskapjare. In hierdie boek deel hulle persoonlike ervarings, wysheid en raad sodat ander ma’s kan sĂȘ: Ek ook! Eerlik, hartroerend, snaaks en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091738

Number Of Pages

256

File Size

1.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-10-2021